Wedding – Hein en Jeanine

Wedding – Hein en Jeanine


Project Description

Wedding – Hein en Jeanine

Ekt moed op gebou en haar ouers gevra…ekt soos n kleuter gevoel wat vir die eerste keer voor mense moes praat. Dit was vreesaanjaend eers want ek weet hoe ek iemand sou ondervrae as ek self n ouer moes wees.

Hoe ons ontmoet het?

Op n vurige naweek word ek genooi vir n skoffel sessie saam ou vriende. Daar word ek voorgestel aan n kort maar pragtige dame. Ek sluk swaar waar ek nader staan vir die eerste dans en met n glimlag se sy dadelik ja. So geniet ons die res van die aand verder sonder om ag te slaan op enige iemand rondom ons.

 Op n vurige naweek word ek genooi vir n skoffel sessie saam ou vriende. Daar word ek voorgestel aan n kort maar pragtige dame. Ek sluk swaar waar ek nader staan vir die eerste dans en met n glimlag se sy dadelik ja. So geniet ons die res van die aand verder sonder om ag te slaan op enige iemand rondom ons.(So kry ek die pragtige mensie se nommer…)
‘n Week of so daarna ontmoet ons weer by n vriend se huis vir n gesellige aandjie waar ons baie meer vir mekaar te se het aangesien daar nie meer n gedruis van musiek is nie. Ek’t daar en dan besluit dat hierdie prinses nie deur my vingers sal glip nie. Later die aand met vele meer moed besluit ek dat ek ‘n soen gaan steel, sy kyk my heel verbaas aan asof sy baie geskok is. Ek’t my verbeel dat die skaam brandende gevoel sal verdwyn maar soos almal weet voel dit soos n ewigheid. Syt uiteindelik geglimlag wat my heel gerus gestel het. Ek’t haar later die aand gaan af laai waar ons volgens my natuurlik reeds verlief en verlore was.So gaan twee maande verby waar ons net per selfoon klets. Die gedagte van daardie aand se soen voel toe al soos eeue gelede,tot my foon lui op die 7de September. Dis Jeanine! Ek skrik my deurmekaar hare in n kantpaadjie in daar op die bank. Musiek af, tv dood en ek kierts regop. Sy vertel my dat sy in my dorpie is en bietjie wil oe wys voor sy aan n “lyf-wys” kompetisie gaan deel neem. Ek trek in die kombuis  aan waar ek so dan en wan n spaar hand gebruik om n koppie in die skottelgoed masjien te gooi.Die rooi karretjie stop uiteindelik voor die hek,en daar gebeur dit… kniee lam, mond droog en ek weer op my senuwees. Sy plons heel gemaklik op die bank neer, bene in die lug en blink met alle snaakse goed vir die “lyf-wys” kompetisie. Ekt besef eks steeds verlief op die oulike mensie op my bank en het haar gaan ondersteun by die kompetisie.Teen November kon ek nie langer wag; op slag slaan ek koue sweet uit toe die oomblik van stilte aan breek waar ek haar kan vra.. sy le en staar my diep in die oe,sonder twyfel se sy ja. Onmiddelik word daardie dag n hoogtepunt vir 2013…

 After wedding ceremony we invite our guests to take part in cocktails and hors d’oeuvres that will be served outdoors.
Ceremony
1 Goud Street, Ben Fleur, Witbank, South Africa
Saturday, 26 September 2015
15:00 PM
The main wedding ceremony will take place at Will Chris Estate Witbank