Tertius

Tertius

Project Description

Tertius is n nuwe jong en energieke sang sensasie in Suid-afrika.

Na sy skool loopbaan het hy n klankingenieurskurses voltooi, waar hy meer van die praktiese kant van musiek en die opnames daarvan geleer het. In 2007 het hy n Rapport sang kompitisie gewen,waar hy saam met Steve Hofmeyer en Die Cambells op getree het. TERTIUS het die heel eerste Klipdrift Idols gewen by Carnival City.

TERTIUS se liedjies wat ook uit sy eie pen kom soos “Lekker verby, Bitter Soet, Mal oor jou en Verslaaf aan jou” wys net waste talentvolle kunstenaar en skrywer TERTIUS is. TERTIUS sing Afrikaans en Engelse pop/rock musiek. Indien jy nog nie TERTIUS in aksie gesien het nie, moenie langer wag nie, maak n punt daarvan en sien jou by die volgende optrede!

Daarna het hy gestrewe om sy eie musiek loopbaan te begin, omdat hy gesien het waste geluk musiek in mense se lewens kan ring en n verandering kan maak. TERTIUS het 12 uit die 13 snitte op sy demo album “Nou of Nooit” geskryf en binne n paar dae, het die snitte “Oh oh oh (vir my en jou) en “bly by my” n paar top posissies op verskei radio stasies verwerf. Die “Bly by my” musiek video speel gereeld op Kyk-net. TERTIUS is tans deel van SA Feeste, SA Musiek Feeste en ook Elephant Kunstenaars en tree by verskillende feeste, funksies en kuierplekke regoor ons land en in elke dorpie op. Soos onder andere, die fees in Piet retief, KKNK, Aardklop, Sweizerfees, Jakarandafees, Tekkiefees, Varkfees, Lichtenburgfees, Windpompfees, Ellisras, Nelspruit, Tzaneen, Harties, Klerksdorp, Bloemfontein, Stilbaai, Heroldsbaai, Mosselbaai, Montana Traders en East Rand Traders ens. en verhoe naamlik Rapport, Huisgenoot, RSG, Die Burger, ATKV, Klipdrift, en Beeld. TERTIUS is nou n bekende naam op ons land se verhoe en hy skryf sy eie liedjies en musiek en ook het hy al saam n paar bekendes gewerk.  TERTIUS speel kietaar, is doelgerig, energiek en vermaak almal van jonk en oud.